Tammy het my verwagtinge heeltemal oortref! Van die begin af was sy ongelookflik geduldig, professioneel en opreg besord oor my kind se vordering. Sy het 'n wonderlike manier om werk eenvouding en verstaanbaar aftebreek en te verduidelik. Ek kan reeds 'n GROOT verskil sien in my kind se selfvertroue, begrip en houding reenoor die vakke. Wat vir my besonders is, is dat Tammy bereid is om die ekstra myl te loop. Sy gee werklik om en maak seker my kind verstaan die werk voordat sy aanbeweeg. Ek is ongelooflik dankbaar vir Tammy se toewyding, ondersteuning en aanmoediging. Tammy, baie dankie, vir ALLES wat jy doen! Ons waardeer jou ongelooflik baie!
Marlize
